Guiyang
Guiyang (Chinees: 贵阳) is die hoofstad van die Chinese provinsie Guitsjou met 'n bevolking van 4 324 561 in 2010. Die stad is geleë in die suidweste van China. Guiyang word ook Lincheng (林城‚ "woudstad") genoem.
Guiyang 贵阳 | |
---|---|
Stad | |
Die stadsilhoeët van Guiyang. | |
Koördinate: 26°39′00″N 106°38′00″O / 26.65000°N 106.63333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Guitsjou |
Oppervlak | |
• Stad | 8 034 km2 (3 102 vk. myl) |
• Land | 8 030 km2 (3 102 vk. myl) |
• Stedelik | 2 403,4 km2 (928 vk. myl) |
Hoogte | 1 275 m (4 183 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 4 324 561 |
• Digtheid | 540/km2 (1 400/vk. myl) |
• Metro | 3 037 159 |
• Metrodigtheid | 1 300/km2 (3 300/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 550000 |
Skakelkodes | 851 |
Webwerf | gygov.gov.cn |