Gujarat
Gujarat (Gujarati: ગુજરાત, Gujarāt, [guʤəˈrɑːt], ; Hindi: गुजरात) is 'n groot deelstaat in die weste van Indië. Die hoofstad is Gandhinagar en die grootste stad Ahmedabad. Van die ander groot stede is Rajkot, Surat en Vadodara. Die bevolking praat Gujarati en bestaan veral uit Gujarati's. Deur die suide van die deelstaat vloei die Narmada, een van die groot riviere in Indië.
Gujarat | |
---|---|
Besienswaardighede in Gujarat | |
Leuse(s): Jai Jai Garavi Gujarat (Gujarati vir: "Oorwinning aan die trotse Gujarat") | |
Ligging van Gujarat in Indië | |
Koördinate: 23°13′0″N 72°41′0″O / 23.21667°N 72.68333°O | |
Land | Indië |
Hoofstad | Gandhinagar |
Grootste stad | Ahmedabad |
Gestig op | 1 Mei 1960 |
Regering | |
• Tipe | Regering van Gujarat |
• Goewerneur | Acharya Devvrat |
• Hoofminister | Vijay Rupani (BJP) |
Oppervlak | |
• Totaal | 196 024 km2 (75 685 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 60 439 692 |
• Digtheid | 308/km2 (800/vk. myl) |
• Rang | 10de |
Tydsone | UTC+05:30 (IST) |
Amptelike tale | Gujarati[1] Hindi (sekondêre ampstaal)[2] |
Webwerf | www.gujaratindia.com |
Verwysings
wysig- ↑ (en) "50th Report of the Commissioner for Linguistic Minorities in India" (PDF). 16 Julie 2014. p. 118. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 8 Julie 2016. Besoek op 6 November 2016.
- ↑ (en) Benedikter, Thomas (2009). Language Policy and Linguistic Minorities in India: An Appraisal of the Linguistic Rights of Minorities in India. Münster: LIT Verlag. p. 89. ISBN 978-3-643-10231-7. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2016. Besoek op 13 Junie 2018.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gujarat.
- (en) Amptelike webwerf
- (en) "Gujarat". Encyclopædia Britannica. Besoek op 22 Maart 2021.