Guy Scott
Guy Lindsay Scott (gebore op 1 Junie 1944 in Livingstone) is 'n Zambiese politikus van die Patriotiese Front-party.
Guy Scott | |
Guy Scott in 2014 | |
Waarnemende President van Zambië
| |
Ampstermyn 29 Oktober 2014 – 25 Januarie 2015 | |
Vise | Vakant |
---|---|
Voorafgegaan deur | Michael Sata |
Opgevolg deur | Edgar Lungu |
12de Adjunkpresident van Zambië
| |
Ampstermyn 23 September 2011 – 29 Oktober 2014 | |
President | Michael Sata |
Voorafgegaan deur | George Kunda |
Opgevolg deur | Inonge Wina (2015) |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Guy Lindsay Scott 1 Junie 1944 Livingstone, Batoka, Noord-Rhodesië (nou Zambië) |
Politieke party | MMD (1990–1996) Patriotiese Front (2001–2016) UNIP (sedert 2021) |
Eggenoot/-note | Charlotte Harland (huwelik in 1994) |
Kind(ers) | 4 |
Alma mater | Universiteit van Cambridge Universiteit van Sussex Universiteit van Oxford |
Van 23 September 2011 tot 29 Oktober 2014 was hy adjunkpresident en van 29 Oktober 2014 tot 25 Januarie 2015 waarnemend president van Zambië.
As 'n Movement for Multi-Party Democracy-lid was hy van 1991 tot 1993 reeds minister van Landbou.
Bronne
wysig- (en) Where Is Guy Scott Former Acting President Of Zambia?, Olatorera.com, 16 Augustus 2018