Győr
(Aangestuur vanaf Gyor)
Győr (uitgespreek [ˈɟøːr]; Duits: Raab, Slowaaks: Ráb) is 'n stad in noordwestelike Hongarye wat halfpad tussen Wene en Boedapest geleë is. Die stad is geleë aan beide kante van die Donau en is 8 kilometer van die Hongarye-Slowaakse grens en 62 km van die Slowaakse hoofstad, Bratislava. Met sowat 128 duisend inwoners is die stad die sesde grootste in die land.
Győr Raab • Ráb | |
---|---|
Győr se stadsaal | |
Koördinate: 47°41′3″N 17°38′4″O / 47.68417°N 17.63444°O | |
Land | Hongarye |
Regering | |
• Burgemeester | Zsolt Borkai |
Oppervlak | |
• Totaal | 174,61 km2 (67,42 vk. myl) |
Hoogte | 108 m (354 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 128 567 |
• Digtheid | 730,71/km2 (1 892,5/vk. myl) |
Webwerf | www.gyor.hu |