Hagen
Hagen is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 187 447 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 160,4 km². Die eerste historiese verwysing na Hagen dateer uit die jaar 775 en op 3 September 1746 het die stad 'n vereenvoudigde belastingswet gekry. Sedert 17 Maart 2012 het Hagen die amptelike bynaam "stad van die FernUniversität".[2]
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
Koördinate | 51°22′N 7°29′O / 51.367°N 7.483°O |
Stigting | 775 (eerse verwysing) |
Stadstatus | 3 September 1746 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 160,4 vk km |
Hoogte bo seevlak | 106 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 187 447[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1169/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Jörg Dehm (CDU) |
Amptelike Webwerf | hagen.de |
Verwysings
wysig- ↑ "Information und Technik Nordrhein-Westfalen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 14 Desember 2012.
- ↑ "destatis.de: Statistisches Bundesamt". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 November 2012. Besoek op 14 Desember 2012.