Halleria ovata
plantspesie
Halleria ovata is 'n plant wat deel is van die Stilbaceae familie.[1] Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Olifantsrivierberge voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 500 km² en word as seldsaam beskou. Die spesie is deel van fynbos.[2]
Halleria ovata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Stilbaceae |
Genus: | Halleria |
Spesie: | H. ovata
|
Binomiale naam | |
Halleria ovata Benth., (1836)
|
Verwysings
wysig