Haramiyida
Die Haramiyida is 'n groep (orde) van die Mammaliaformes, diere wat 'n nouverwante sustergroep van die regte soogdiere was.
Haramiyida | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Mammalia |
Orde: | †Haramiyida Hahn, Sigogneau-Russell en Wouters (1989) |
Die groep het in die Trias ontstaan, maar in 2018 is 'n fossiel uit die vroeë Kryt van Noord-Amerika ontdek Cifellion wahkarmoosuch wat wys dat die groep lank suksesvol gewees het. Die fossiel word deur Huttenlocker et.al in die familie Hahnodontidae geplaas, waarvan gedink is dat dit regte soogdiere uit die Multituberculata verteenwoordig. Die tande wat voorheen van die Hahnodontidae in Marokko gevind is lyk baie soor Multituberculata-tande maar die skedel van Cifellion het getoon dat dit net gesigsbedrog is. [1]
Bronnelys
wysig- Zofia Kielan-Jaworowska, Richard L. Cifelli, and Zhe-Xi Luo, Mammals from the Age of Dinosaurs: Origins, Evolution, and Structure (New York: Columbia University Press, 2004), 249–260.