Harlekynliewenheersbesie
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die harlekynliewenheersbesie (Harmonia axyridis) is 'n indringerspesie in Suider-Afrika wat afkomstig is van Oos-Asië. Die spesie is in 2001 in die Wes-Kaap vir die eerste keer in Suid-Afrika aangeteken. Tans kom die insek in al die provinsies van Suid-Afrika voor. Dit het ook Europa, Noord- en Suid-Amerika binnegedring. Dit het 'n negatiewe uitwerking op landbou, menslike nedersettings en inheemse liewenheersbesiebevolkings.
Harlekynliewenheersbesie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. axyridis
|
Binomiale naam | |
Harmonia axyridis (Pallas, 1773)
|
Bronne
wysig- Ouest. Science for South Africa. Volume 11, Nommer 2 2015 ISSN 1729-830X
- Stals, R., 2013, ‘Die indringerspesie Harmonia axyridis (Coleoptera: Coccinellidae) nou bykans een dekade reeds in suidelike Afrika: ’n Harlekyn waarvoor niemand lag nie’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 32(1), Art. #816, 2 pages. http://dx.doi.org/10.4102/satnt.v32i1.816
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Harlekynliewenheersbesie.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Asian lady beetle