Harrisburg
(Aangestuur vanaf Harrisburg, Pennsilvanië)
Harrisburg (Deitsch: Harrisbarrig) is die hoofstad en tiende grootste stad van die deelstaat van Pennsilvanië. Dit is geleë aan die oostelike kant van die Susquehanna Rivier. Dit het 'n bevolking van sowat 47 196 mense.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Florida |
Koördinate | 40°16′N 76°52′W / 40.267°N 76.867°W |
Gestig op | 1719 |
Geïnkorporeer op | 1791 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 26.9 vk km |
Hoogte bo seevlak | 98m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 47 196 |
- Bevolkingsdigtheid | 2,333.3//vk km |
- Metropolitaanse gebied | 528 892 |
Tydsone | EST (UTC -5) Somertyd: PDT (UTC -4) |
Klimaat | |
- Tipe | |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | mm |
Burgemeester | Stephen R. Reed |
Amptelike Webwerf | Harrisburgpa |
Harrisburg is genoem na John Harris, wat 'n Engelse handelaar was.
Hoofstede van die Verenigde State | ||||
---|---|---|---|---|
|