Hartjiesgras
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die hartjiesgras [1] (Eragrostis superba Peyr.) is 'n grasspesie wat inheems is aan Suid-Afrika. Dit kom veral in Vrystaat, Noordwes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal voor, maar word ook in Namibië, Botswana, Zimbabwe, Eswatini en Mosambiek aangetref. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[2]
-
Plant
-
Blompakkies
Hartjiesgras | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Subtribus: | |
Genus: | Eragrostis
|
Spesie: | Eragrostis superba Peyr.
|
Verwysings
wysig- ↑ ook: bosluisgras, weeluisgras, skulpsaadjiegras
- ↑ "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2016.