Hawekwas-spinnekopbos

Spesie van die spinnekopbosse

Die Hawekwas-spinnekopbos (Serruria acrocarpa) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Sederberg tot by die Suid-Kaap voor. Die struik word tot 50 cm lank word en blom in die lente.

Hawekwas-spinnekopbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Serruria
Spesie:
S. acrocarpa
Binomiale naam
Serruria acrocarpa
R.Br., (1810)
Sinonieme
  • Protea acrocarpa (R.Br.) Poir.

Die plant spruit weer uit nadat dit gebrand het. Die plant groei op vlaktes en onderste hellings van fynbosplantegroei.

In Engels staan dit as die Common Rootstock Spiderhead bekend.

Galery

wysig

Bronnelys

wysig