Haworthia mirabilis
plantspesie
Haworthia mirabilis is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos en die Sukkulente Karoo.
Haworthia mirabilis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. mirabilis
|
Binomiale naam | |
Haworthia mirabilis (Haw.) Haw., (1812)
| |
Sinonieme | |
|
Daar is agt subspesies:
- Haworthia mirabilis var. badia (Poelln.) M.B.Bayer
- Haworthia mirabilis var. beukmannii (Poelln.) M.B.Bayer
- Haworthia mirabilis var. consanguinea M.B.Bayer
- Haworthia mirabilis var. mirabilis
- Haworthia mirabilis var. mundula (G.G.Sm.) M.B.Bayer
- Haworthia mirabilis var. paradoxa (Poelln.) M.B.Bayer
- Haworthia mirabilis var. sublineata (Poelln.) M.B.Bayer
- Haworthia mirabilis var. triebneriana (Poelln.) M.B.Bayer