Haworthia vlokii
plantspesie
Haworthia vlokii is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Swartberge voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 73 km², daar is slegs een populasie en word as seldsaam beskou.
Haworthia vlokii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. vlokii
|
Binomiale naam | |
Haworthia vlokii M.B.Bayer, (1999)
|