Kortbeksuikerbekkie
(Aangestuur vanaf Hedydipna collaris)
Die kortbeksuikerbekkie (Hedydipna collaris) is 'n algemene standvoël in woude, digte boomveld en tuine. Die voël is 10 cm groot en weeg 6 - 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Collared sunbird.
Kortbeksuikerbekkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. collaris
|
Binomiale naam | |
Hedydipna collaris (Vieillot, 1819)
| |
Sinonieme | |
Anthreptes collaris |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Anthreptes collaris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1