Heinkel He 115
Duitse vlottervliegtuig bomwerper
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Heinkel He 115 was 'n tweemotorige vlottervliegtuig en bomwerper wat deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog.
Heinkel He 115 | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Heinkel |
Ontwerp deur | Ernst Heinkel |
Nooiensvlug | 1936 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Luftwaffe |
Aantal gebou | g] |
Tegniese besonderhede
wysigItem | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 2 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | BMW 132K stermotors |
Kraglewering per motor | 970 perdekrag |
Vlerkspan | 22,28 m |
Lengte | 17,30 m |
Hoogte | 6,60 m |
Maks. opstygmassa | 10 400 kg |
Maks. snelheid | 327 km/h op 3 400 m |
Operasionele hoogte | 5 200 m |
Togafstand | 3 350km |
Bewapening | Een 7.9 mm MG 15 masjiengeweer in neus en een aan agterkant van die kajuit. |
Bomvrag | Vyf 220 kg bomme of twee 220 kg |
Bron
wysig- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8