Heksahidriet
Heksahidriet | |
---|---|
Formule | MgSO4.6H2O |
Nickel-Strunz (10) | 7.CB.25 |
Kleur | kleurloos, wit, liggroenerig wit[1] |
Streep | wit[1] |
Glans | minder as glasagtig, pêrelagtig, dof, aardagtig [1] |
Hardheid | 2-2,5 (Mohs)[1] |
Digtheid | 1,757 g/cm3[1] |
Optiese eienskappe | |
Dubbelbreking | tweeassig (-) |
RI-waardes | nα = 1.426 nβ = 1.453 nγ = 1.456[1] |
Kristallografie | |
Kristalsisteem | monoklinies |
Ruimtegroep | C2/c |
Nommer | 15 |
Eenheidsel | a = 1011,0 pm, b = 721,2 pm, c = 2441 pm
β = 98.30°[2] |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Heksahidriet is 'n mineraal wat veral uit 'n heksahidraat van magnesiumsulfaat bestaan.
Daar word geen duidelike kristalle waargeneem nie. Dit bestaan dikwels uit ietwat growwe of soms delikate veselagtige strukture en dit kom in rots voor wat chemiese verandering ondergaan het.[1]
Kristalstruktuur
wysigHeksahidriet kristalliseer in 'n monokliniese struktuur wat isomorfies is met CoSO4.6H2O s'n.[2] Die struktuur bestaan uit oktaëdriese [Mg(H2O)6]2+-katione en tetraëdriese SO2−4-anione. Katione en anione word deur 'n netwerk van waterstofbindings verbind. Van die 12 waterstofbindings word elf deur die anione aanvaar en een deur 'n suurstofatoom van 'n watermolekule.[3]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 "mindat 1891" (in Engels). Besoek op 20 Augustus 2023.
- ↑ 2,0 2,1 Zalkin, A., Ruben, H. and Templeton, D.H. (1964). "The crystal structure and hydrogen bonding of magnesium sulfate hexahydrate". Acta Cryst. 17: 235–240. doi:10.1107/S0365110X64000603.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ Andrei S. Batsanov (2000). "Magnesium sulfate hexahydrate at 120 K". Structural Chemistry. 56 (6): e230–e231. doi:10.1107/S0108270100006442.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)