Henk Pretorius
Suid-Afrikaanse akteur, draaiboekskrywer, vervaardiger en regisseur
Henk Pretorius is 'n Suid-Afrikaanse akteur, draaiboekskrywer, vervaardiger en regisseur. Pretorius is veral bekend vir rolprente soos Bakgat! (2008) en Leading Lady (2014). Hy het in Maart 2014 twee SAFTA-nominasies ontvang: een as beste regisseur en een as medeskrywer van die rolprent, Fanie Fourie's Lobola.
Henk Pretorius | |
Geboorte | ~1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Akteur, regisseur |
Rolprente | Bakgat! Leading Lady |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigAs akteur:
- I Got Rage, 2004 as Joe Caesar (kortfilm)
- Four Days, 2004 (kortfilm)
- Kruispad, 2008 (TV-reeks) as F.G. van den Berg
- Generation Kill, 2008 (TV-minireeks) as soldaat by sigaretfabriek
As skrywer:
- Bakgat!, 2008
- Bakgat 2!, 2010
- Bakgat! tot die mag 3, 2013
- Fanie Fourie's Lobola, 2013
- Leading Lady, 2014
As vervaardiger:
- Bakgat!, 2008
- Hoofmeisie, 2011
- Wolwedans in die skemer, 2012
- Bakgat! tot die mag 3, 2013
- Leading Lady, 2014
As regisseur:
- Bakgat!, 2008
- Bakgat! 2!, 2010
- Fanie Fourie's Lobola, 2013
- Leading Lady, 2014