Heptagoon
Sewehoek
Subklas van | veelhoek, heptatope |
---|---|
Voorafgegaan deur | seshoek |
Opgevolg deur | agthoek |
Het hoekpunt figuur | lynstuk |
Het faset polytoop | kant |
Onderhou deur WikiProjek | WikiProjek Wiskunde |
'n Sewehoek of Heptagoon is 'n veelhoek met sewe sye. "Hepta - έπτα" is Grieks vir sewe, en "gonia - γωνία" is Grieks vir hoek. Heptagone het sewe hoeke en sewe sye. 'n Reëlmatige sewehoek se hoeke is ewe groot en die sye is ewe lank.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Heptagoon.