Heraklion is die grootste stad en die hoofstad van die eiland Kreta wat aan Griekeland behoort.

Heraklion
Ηράκλειο
Die Venesiaanse fort van Castello a Mare (1523 – '40)
Die Venesiaanse fort van Castello a Mare (1523 – '40)
Vlag van Heraklion
Vlag
Official seal of Heraklion
Seël
Heraklion op die eiland Kreta
Heraklion op die eiland Kreta
Koördinate: 35°20′00″N 25°8′00″O / 35.33333°N 25.13333°O / 35.33333; 25.13333Koördinate: 35°20′00″N 25°8′00″O / 35.33333°N 25.13333°O / 35.33333; 25.13333
Land Vlag van Griekeland Griekeland
Regering
 - Burgemeester Vasilis Labrinos
Oppervlak
 - Stad 244,6 km²  (94,4 vk m)
Hoogte 33 m (108 vt)
Bevolking
 - Stad 225 574
Tydsone MET (UTC+1)
 - Somer (DST) MEST (UTC+2)
Poskode 70x xx, 71x xx, 72x xx
Skakelkode(s) 281
Webwerf: www.heraklion-city.gr

GeskiedenisWysig

Heraklion is geleë naby die ruïnes van die ou stad Knossos.

AardbewingsWysig

Heraklion lê in 'n gebied wat baie deur aardbewings getref word. Die aardbewing van 21 Julie 365 was een van die swaarste in die mediterraanse geskiedenis. In die vroeg/middel Plioseen (5-4 mj gelede) is hierdie gebied opgehef wat die Heraklion-bekken van die suidelike Messara-bekken geskei het. Hiervoor het die twee gebiede dieselfde sedimentasiegeskiedenis geken.[1]

VerwysingsWysig

  1. Minoan Earthquakes: Breaking the Myth through Interdisciplinarity, Simon Jusseret, Manuel Sintubin, Leuven University Press, 2017, ISBN 9462701059, ISBN 9789462701052