Hermanusspeldekussing
Spesie van speldekussings
Die Hermanusspeldekussing (Leucospermum gracile) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Kleinrivier, Babilonstoringberge en Bredasdorpberge. Die struik word slegs 0,4 m hoog en dra blomme van Julie tot Desember.
Hermanusspeldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. gracile
|
Binomiale naam | |
Leucospermum gracile (Salisb. ex Knight) Rourke, 1967
| |
Sinonieme | |
|
In Engels staan dit as die Hermanus Pincushion bekend.
Sien ook
wysigBronne
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hermanusspeldekussing.