Highworth
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Highworth is 'n klein dorp in die suid-weste van Engeland, 9,7 km noordoos van Swindon. Dit het 7 996 inwoners in 2001 gehad.
Highworth | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 51°38′00″N 1°43′00″W / 51.63333°N 1.71667°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Wiltshire |
Bevolking | |
• Totaal | 7 996 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | SN6 |
Skakelkodes | 01793 |