Hippotragus
Hippotragus is 'n genus van wildsbokke in die familie van horingdraers (Bovidae) en die orde van ewehoewiges (Artiodactyla). Die genus word in dele van Afrika aangetref.
Hippotragus | |
---|---|
'n Bastergemsbok (Hippotragus equinus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Hippotragus Harris, 1838
|
Spesies | |
Spesies
wysigDie genus omvat twee lewende en een uitgestorwe spesie:
- Bastergemsbok, Hippotragus equinus
- Bloubok, Hippotragus leucophaeus (uitgesterf)
- Swartwitpens, Hippotragus niger
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hippotragus.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Hippotragus