Hoërskool Vryburg
Die Hoërskool Vryburg is ’n publieke hoërskool in Vryburg, Noordwes, Suid-Afrika. Die skool is in 1891 gestig.
Hoërskool Vryburg | |
Leuse | Carpe diem |
---|---|
Gestig | 1891 |
Tipe | Staatskool |
Hoof | Dr. A.S. du Toit |
Personeel | 33 |
Grade | 8-12 |
Adres | De Kockstraat, Vryburg |
Stad | Vryburg |
Provinsie | Noordwes |
Land | Suid-Afrika |
Kleure | |
Koshuis(e) | Huis Hannes du Toit (meisies) Huis Nico Malan (seuns) |
Skoolkoerant | Prontuit |
Webblad | www.vryburg.net |
In die nuus
wysigIn 1999 was die Hoërskool Vryburg in die nuus nadat Andrew Babeile, ’n 19-jarige swart gr. 9-leerling ’n blanke klasmaat, Christoff Erasmus met ’n skêr in die nek gesteek het. Babeile is skuldig bevind op ’n aanklag van poging tot moord en is tot slegs drie jaar tronkstraf gevonnis.[1] Nelson Mandela het nie die voorval veroordeel nie en dit goedgedink om aan Babeile R20 000 rand gegee om verder te studeer. Hy het ook gesê hy glo dat Babeile se appèl teen die tronkstraf sou slaag.[2] Later daardie jaar het die regering ’n swart adjunkhoof op die skool afgedwing om die rassespanning te probeer verminder maar die skool se beheerliggaam het dit probeer voorkom.[3] Babeile het slegs die helfte van sy vonnis uitgedien en is in 2003, nadat hy vrygelaat is, weer aangekla, hierdie keer op aanklagte van onsedelike aanranding.[4]
Skoollied
wysigHoërskool Vryburg se skoollied:
Noemenswaardige alumni
wysig- Jaap Marais, politikus en medestigter van die Herstigte Nasionale Party
- Hannon Bothma, sakeman en modekenner
Eksterne skakels
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Wêreld: Skool steekvoorval laat rassespanning opvlam" (html) (in Engels). BBC. 18 November 1999. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 12 April 2012.
- ↑ "Hou by studies sê Mandela vir Babeile" (html) (in Engels). Mail & Guardian. 16 September 2001. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 12 April 2012.
- ↑ "Hoërskool Vryburg staan swart adjunk teen" (html) (in Engels). iol-nuus. 27 Julie 1999. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 12 April 2012.
- ↑ Dhlamini, Dan (14 Desember 2003). "Babeile weer in die moeilikheid" (html) (in Engels). Nuus24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 12 April 2012.