Holspruit (Kraai)
Die Holspruit is 'n sytak van die Kraairivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap as 'n voorloper van die Oranjerivier. Dit ontspring op 'n plato in die Drakensberge, suid van Lady Grey en wes van Barkly-Oos.
Holspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Oranjerivier |
Oorsprong | Drakensberge |
Monding | Kraairivier |
Oorsprong-hoogte | 1 368 m |
Koördinate: 30°55′54″S 27°8′25″O / 30.93167°S 27.14028°O |
Sytak
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Holspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Sien ook
wysigVerwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.