Hooiberg
Die Hooiberg is 'n 168 meter hoë berg op die eiland Aruba in die Karibiese See. Hierdie berg het 'n sentrale plek op die eiland. Vanaf die bopunt kan die land Venezuela gesien word.
Hooiberg | |
---|---|
Ligging | Aruba, Koninkryk der Nederlande |
Hoogte | 168 meter bo seevlak |
Koördinate | 12°31′0″N 70°0′0″W / 12.51667°N 70.00000°W |
Bergtipe | Berg |