Aruba
Aruba (Nederlands: [aːˈrubaː] of [aːˈrybaː], ; Papiaments: [aˈruba]), amptelik die Land Aruba (Nederlands: Land Aruba; Papiaments: Pais Aruba), is 'n eilandstaat in die Karibiese See en behoort tot die ABC-eilande net noord van Venezuela. Tot in 1986 het Aruba deel uitgemaak van die Nederlandse Antille, maar dié eiland is sedert 1 Januarie 1986 'n outonome land binne die Koninkryk van die Nederlande.[6]
| |||||
Volkslied: Aruba Dushi Tera (Papiaments vir: "Aruba, lieflike land") Koninklike volkslied: Wilhelmus | |||||
Hoofstad | Oranjestad | ||||
Grootste stad | Oranjestad | ||||
Amptelike tale | Nederlands en Papiaments[1] | ||||
Regering | Unitêre parlementêre verteenwoordigende demokrasie onder 'n grondwetlike monargie Willem-Alexander Alfonso Boekhoudt Evelyn Wever-Croes | ||||
Onafhanklikheid Outonomiteit
• Datum |
binne die Koninkryk van die Nederlande 1 Januarie 1986 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
180[2] km2 69 myl2 feitlik geen | ||||
Bevolking - 2022-skatting - 2020-sensus - Digtheid |
106 739[3] (180ste) 108 166[4] 560,4 / km2 (22ste) 1 451,4 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2023-skatting | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2023-skatting | ||||
Geldeenheid | Floryn (AWG )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
AST (UTC-4) nie toegepas nie (UTC-4) | ||||
Internet-TLD | .aw | ||||
Skakelkode | +297 |
Die amptelike tale is Nederlands en Papiaments (die volkstaal); ander tale wat gepraat word is Spaans en Engels. Die hoofstad en grootste stad is Oranjestad. Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 180 km² en het 'n bevolking van 106 739 in 2022 gehad.
Etimologie
wysigDaar bestaan verskeie teorieë oor die oorsprong van die naam "Aruba":[7][8]
Galery
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) Migge, Bettina; Léglise, Isabelle; Bartens, Angela (2010). Creoles in Education: An Appraisal of Current Programs and Projects. Amsterdam: John Benjamins Publishing Company. p. 268. ISBN 978-90-272-5258-6.
- ↑ (nl) "Waaruit bestaat het Koninkrijk der Nederlanden? – Rijksoverheid.nl". Ministerie van Algemene. 19 Mei 2015. Besoek op 19 Mei 2015.
- ↑ (en) "Quarterly Demographic Bulletin 2022 (QDB0922)". Sentrale Kantoor vir Statistiek Aruba. September 2022. Besoek op 10 Augustus 2023.
- ↑ (en) "Aruba". City Population. 1 Oktober 2020. Besoek op 10 Augustus 2023.
- ↑ 5,0 5,1 5,2 5,3 (en) "Aruba". Internasionale Monetêre Fonds. April 2023. Besoek op 10 Augustus 2023.
- ↑ (en) "Status change means Dutch Antilles no longer exists". BBC. 10 Oktober 2010. Besoek op 10 Augustus 2023.
- ↑ 7,0 7,1 7,2 (en) "Aruba". Central Intelligence Agency. Besoek op 10 Augustus 2023.
- ↑ (en) "Historia di Aruba". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2013. Besoek op 28 Julie 2019.
- ↑ (en) Brushaber, Susan; Greenberg, Arnold (2001). Aruba, Bonaire & Curacao Alive!. Hunter Publishing, Inc. p. 38. ISBN 978-1-58843-259-9.
Bronnelys
wysig- Algemeen
- (en) "Aruba". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 Augustus 2023.
- (en) "Aruba". Central Intelligence Agency. Besoek op 10 Augustus 2023.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Aruba.
- (en) Toerisme-inligting oor Aruba op Wikivoyage
- (en) (nl) Amptelike webwerf van Aruba se regering