Huun-Huur-Tu
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Huun-Huur-Tu (Хуун-Хуур-Ту of Choeoen-Choeoer-Toe in Russies, Хүн Хүртү of Chun Churtu in Tiwaans) is 'n Russiese folkgroep van Tiwa wat liedjies in die tradisionele goomei-styl sing. Die sanger van die groep is Kajgal-ool Chowalig. Die groep is in 1992 gestig.
Huun-Huur-Tu | |
---|---|
Optrede in Tjoemen op 28 Oktober 2012 | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Tiwa (Rusland) |
Genres | Botoonsang |
Jare aktief | 1992 - |
Lede | Kajgal-ool Chowalig Sajan Bapa Radik Tulusj Aleksej Sariglar |
Gewese lede | Albert Kuwezin Aleksandr Bapa Andrej Mongoesj Anatoliej Koeoelar |
Diskografie
wysig- 60 Horses In My Herd (1993)
- The Orphan's Lament (1994)
- If I'd Been Born An Eagle (1997)
- Where Young Grass Grows (1999)
- Live 1 (2001)
- Live 2 (2001)
- Best * Live (2001)
- More Live (2003)
- Altai Sayan Tandy-Uula (2004)
- Live at Fantasy Studios (2008)
Eksterne skakels
wysig- Huun-Huur-Tu op Discogs