Hy loop oop is die tweede ateljeealbum van Afrikaanse popsanger Brendan Peyper. Hy loop oop sit Peyper se countryklanke en akoestiese ondertoon voort, maar bied meer elektro-elemente.[2] Sy kenmerkende klanke van kitaar, tromme, klawers, banjo, en bekfluitjie word ook op Hy loop oop verteenwoordig.[2]
|
1. | "Twee is beter as een" | 4:04 |
2. | "Vanaaand sê ek net ja" | 3:35 |
3. | "Hy loop oop" | 3:32 |
4. | "Jou mond is in die pad" | 3:52 |
5. | "Ek gee jou my woord" | 3:10 |
6. | "Net 'n bietjie" | 2:47 |
7. | "Niemand soos jy nie" | 4:08 |
8. | "In silhouette saam met my" | 4:20 |
9. | "Dis so lekker" | 3:01 |
10. | "Ek soek" | 3:21 |
11. | "Sal jy my kan vergewe?" | 4:32 |
12. | "Koffie pure plaas" | 4:00 |
13. | "Rollercoaster" | 3:25 |
14. | "Stille waters" | 4:13 |
15. | "Province Medley" | 3:32 |