IRC
internet-kommunikasieprotokol wat gebruik kan word vir kletskamers
Internet- en netwerkprotokolle | |
---|---|
Toepassingvlak: | DNS FTP Gopher HTTP HTTPS IMAP IRC NNTP POP3 RTP SIP SMTP SNMP SSH SSL Telnet UUCP XMPP |
Versendvlak: | DCCP SCTP TCP UDP |
Netwerkvlak: | ARP ICMP IGMP IP(IPv4, IPv6) RARP |
Dataskakelvlak: | ATM Ethernet FDDI PPP Token ring Wi-Fi |
volgens die TCP/IP-model |
IRC (Engels: Intenet Relay Chat) is 'n internet-kommunikasieprotokol wat gebruik kan word vir kletskamers. Dit is veral geskik vir groepsgewyse (een-tot-baie) kommunikasie, maar direkte een-tot-een kommunikasie tussen persone word ook toegelaat.
IRC is oorspronklik in Finland deur Jarkko Oikarinen (beter bekend onder die bynaam WiZ) in Augustus 1988 ontwerp om die toepassing MUT (Multi User Talk) mee te vervang.
Sien ook
wysig- Wikipedia:IRC, inligting oor Wikipedia se kletskamers.
- Lys van IRC-bevele
- Lys van IRC-bedieners
Eksterne skakels
wysig- (en) IRC.org - Tegniese en Historiese inligting oor IRC6.
- (en) IRChelp.org - IRC se hulp-argiewe.
- (en) IRC/2 Numeriese lys - Lys van numeriese antwoorde vir die IRC-protokol.