Iljoesjin Il-18
Russiese passasiersvliegtuig
(Aangestuur vanaf Ilyushin Il-18)
Die Iljoesjin (NAVO verslagnaam: Coot) is 'n groot turboskroefaangedrewe passasiersvliegtuig wat vir die eerste keer in 1957 gevlieg het. Dit is een van bekendste en duursaamste Sowjet-vliegtuie van sy era.
Iljoesjin Il-18 | |
---|---|
Tipe | Passasiersvliegtuig |
Vervaardiger | Moskou masjinerie-aanleg nr. 30 |
Ontwerp deur | Iljoesjin |
Nooiensvlug | 4 Julie 1957 |
Status | In gebruik, uit produksie |
Hoofgebruikers | Aeroflot Rossiya |
Vervaardig | 1957–1985 |
Aantal gebou | ten minste 678[1] |
Eenheidskoste | VS$24 500 000 (2011 VS$ ekwivalent) |
Weergawes | Iljoesjin Il-38 |
Die Il-18 was een die wêreld se beste vliegtuie vir 'n klompie dekades en is uitgevoer na menige lande. As gevolg van die vliegtuigromp se duursaamheid en betroubaarheid het vele Il-18s meer as 45 000 uur gevlieg en is nog in diens in die militêre mark en in 'n mindere mate in die burgerlike mark.
Die Il-18 is vervang met die Iljoesjin Il-62 straalvliegtuig wat oor 'n lang togafstand beskik het.
Verwysings
wysig- ↑ реестр самолётов типа Ильюшин Ил-18/20/22/38 Geargiveer 3 Maart 2016 op Wayback Machine, Il-18 russianplanes.net
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Iljoesjin Il-18.