Indaka Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | KwaZulu-Natal | ||
Distriksmunisipaliteit | uThukela | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | KZN233 | ||
Hoofstad | Wasbank | ||
Grootste tale | Zoeloe (99%), Ndebele | ||
Area | 991.5 km² | ||
Bevolking | 101,557 (2007) |
Die Indaka Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die uThukela-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is vernoem na die Indakarivier wat deur die munisipaliteit vloei.
Nedersettings
wysigDorpe in die munisipaliteit: