Internet-entrepreneur
entrepreneur wat innovering toepas om nuwe besighede op die Internet te skep
'n Internet-entrepreneur is 'n entrepreneur wat innovering toepas om nuwe besighede op die Internet te skep.
Internet-entrepreneurs is deel van 'n groter, meer algemene kategorie van digitale entrepreneurs. Digitale entrepreneurskap gebruik rekenaargenieë in die algemeen om te innoveer en nuwe besighede te skep.
Bekende Internet-entrepreneurs
wysig- Bill Gates van Microsoft.
- Mark Zuckerberg van Facebook.
- Jimmy Wales van Wikipedia.