Mark Zuckerberg
Mark Elliot Zuckerberg (gebore 14 Mei 1984 in White Plains, New York) is 'n Amerikaanse rekenaar-programmeerder en Internet entrepreneur, mede-stigter van die sosiale netwerk Facebook. Hy is van Joodse afkoms.
Mark Zuckerberg | |
---|---|
Mark Zuckerberg in 2011 | |
Gebore | Mark Elliot Zuckerberg 14 Mei 1984[1] |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Voorsitter en hoof uitvoerende beampte van Facebook |
Bekend vir | Medestigter van Facebook in 2004; wêreld se 2de jongste selfgemaakte miljardêr (2012)[2] |
Termyn | 2004–hede |
Eggenoot | Priscilla Chan (2012–hede) |
Ouer(s) | Edward Zuckerberg Karen Kempner |
Webwerf | facebook.com/zuck |
Handtekening | |
Verwysings
wysig- ↑ Pilkington, Ed (10 Maart 2011). "Forbes rich list: Facebook six stake their claims". The Guardian (in Engels). UK. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Maart 2013. Besoek op 3 Maart 2015.
- ↑ "Forbes's Youngest Billionaire: Facebook Co-Founder Dustin Moskovitz Edges Out Mark Zuckerberg" (in Engels). Newsfeed.time.com. 10 Maart 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Oktober 2019. Besoek op 3 Maart 2015.
- ↑ "Facebook, Inc. Proxy Statement" (in Engels). United States Security and Exchange Commission. 26 April 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2019. Besoek op 3 Maart 2015.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mark Zuckerberg.
- (en) Mark Zuckerberg op Facebook
- Mark Zuckerberg - Forbes