Inyanga-suikerbos

plantspesie

Die Inyanga-suikerbos (Protea asymmetrica) is 'n blomdraende struik wat tot die bekende Proteagenus behoort. Die spesie is endemies aan Zimbabwe waar dit voorkom in die Inyanganiberge en Chingamwe-plato. Die struik word tot 1,6 m hoog en blom hoofsaaklik van Junie tot Augustus.

Inyanga-suikerbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. asymmetrica
Binomiale naam
Protea asymmetrica
Beard, (1963)

Die plant spruit weer uit na 'n brand. Die saad word in 'n doppie geberg en vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van kewers. Die plant groei op grasvelde op hoogtes van 2 000 m.

In Engels staan dit as die Inyanga sugarbush bekend.

Sien ook

wysig

Bronnelys

wysig