Ipswich
Ipswich is 'n stad in die Engelse graafskap Suffolk. Met sowat 128 000 inwoners is die stad ook die grootste nedersetting in Suffolk.
Ipswich | |
---|---|
Stad & Borough | |
Common Quay. | |
Koördinate: 52°03′34″N 1°09′20″O / 52.05944°N 1.15556°O | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Suffolk |
Regering | |
• Burgemeester | Ben Gummer |
Oppervlak | |
• Stad & Borough | 39,42 km2 (15,22 vk. myl) |
• Water | 15,22 km2 (5,88 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad & Borough | 128 300 |
• Digtheid | 3,255/km2 (8,430/vk. myl) |
• Stedelik | 141 658 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | 42UD |
Webwerf | ipswich.gov.uk |