Ixia parva
plantspesie
Ixia parva is 'n meerjarige plant wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos en renosterveld. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Matjiesfontein tot by Laingsburg voor. Die plant is redelik onbekend, sover bekend is daar drie subpopulasies binne 'n gebied van 22 km2. Die plant word moontlik bedreig deur oorbeweiding.
Ixia parva | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. parva
|
Binomiale naam | |
Ixia parva | |
Sinonieme | |
|