Jack Ging
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jack Ging (30 November 1931-9 September 2022) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Play Misty for Me (1971) en High Plains Drifter (1973), en in die televisiereekse The Eleventh Hour (1962) en The A-Team (1983).
Jack Ging | |
Geboortenaam | Jack Lee Ging |
---|---|
Geboorte | 30 November 1931 Alva, Oklahoma, Verenigde State |
Sterfte | 09 September 2022 (op 90) La Quinta, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1958-94 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1960: Tess of the Storm Country
- 1961: Sniper's Ridge
- 1966: Intimacy
- 1967: Mosby's Marauders
- 1971: Play Misty for Me
- 1973: High Plains Drifter
- 1974: Where the Red Fern Grows
- 1978: Die Sister, Die!
Televisiereekse
wysig- 1957: Tales of Wells Fargo
- 1958: Mackenzie's Raiders
- 1959: The Man and the Challenge
- 1962: The Eleventh Hour
- 1963: Copycat
- 1971: O'Hara, U.S. Treasury
- 1977: What Really Happened to the Class of '65?
- 1979: Dear Detective
- 1983: The A-Team
- 1984: Riptide
Televisierolprente
wysig- 1961: Gunfight at Black Horse Canyon
- 1972: My Sister Hank
- 1973: The Fabulous Doctor Fable
- 1975: The Impostor
- 1981: The Oklahoma City Dolls
- 2006: Bring Back... The A-Team