Jamalo-Nenetsië
federale deelgebied van Rusland
Jamalo-Nenetsië of Jamalië (Russies: Яма́ло-Нене́цкий автоно́мный о́круг, Jamalo-Nenetski Aftonomni Okroeg) is ’n outonome okroeg (’n deelgebied) van Rusland. Die hoofstad is Salechard.
Jamalo-Nenetsië Ямало-Ненецкий автономный округ | ||||
Die ligging van Jamalo-Nenetsië in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Oeral | |||
Ekonomiese streek | Wes-Siberiese | |||
Stigting | 10 Desember 1930 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Salechard | |||
Leier | Dmitri Kobilkin[1] | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Wetgewende Raad | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 522 904 | |||
Volgorde | 71ste | |||
Digtheid | 0,7/km2 | |||
Stedelik | 84,7% | |||
Plattelands | 15,3% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 750 300 km2 | |||
Volgorde | 6de | |||
Tydsone | UTC+06:00 | |||
Registrasienommer | 89 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.admhmao.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Verwysings
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia-artikel
- ↑ Amptelike webtuiste van Jamalië. Dmitri Kobilkin Geargiveer 15 Januarie 2012 op Wayback Machine (ru)