James Selfe
Suid-Afrikaanse politikus
James Selfe (23 Augustus 1955 - 21 Mei 2024) was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy het op 31 Desember 2021 op 66-jarige ouderdom afgetree uit die politiek en as parlementslid.
James Selfe | |
Lid van die parlement
| |
Ampstermyn 29 April 1994 – 31 Desember 2021 | |
Skaduminister van Korrektiewe Dienste
| |
---|---|
Ampstermyn 15 Mei 2009 – 31 Desember 2021 | |
Leier | Tony Leon Helen Zille Athol Trollip Lindiwe Mazibuko Mmusi Maimane John Steenhuisen |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 23 Augustus 1955 Pretoria |
Sterf | 21 Mei 2024 (op 68)[1][2] |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Eggenoot/-note | Sheila Selfe |
Kind(ers) | Stephanie, Chloe en Emma Selfe |
Alma mater | Universiteit van Kaapstad |
Verwysings
wysig- ↑ https://x.com/Our_DA/status/1792934326943834377
- ↑ Charles, Marvin. "DA stalwart James Selfe dies, aged 68". News24 (in Engels (VSA)). Besoek op 21 Mei 2024.