Jan Bloukaas
Suid-Afrikaanse musikant en kletsrymer
Jan Bloukaas (gebore Jean Prieur du Plessis; 7 Oktober 1999 - 3 Desember 2024)[1] was 'n Suid-Afrikaanse musikant en kletsrymer.[3][4] Sy album Lewe word in 2019 vir die Suid-Afrikaanse Musiektoekenning vir beste Afrikaanse popalbum genomineer.
Jan Bloukaas | |
---|---|
Geboortenaam | Jean Prieur du Plessis[1] |
Gebore | 7 Oktober 1999 |
Oorsprong | Monte Vista, Kaapstad, Suid-Afrika[2] |
Sterf | 3 Desember 2024 (op 25) |
Genres | Kletsrym[3][4] |
Beroep(e) | Musikant, kletsrymer |
Jare aktief | 2017–2024 |
Etikette | Inhoud Huis,[2] Universal Music |
Vroeë lewe en opvoeding
wysigDu Plessis is op 7 Oktober 1999 gebore. Sy ouers was Roelof Daniel du Plessis en Ronelle van Wyk.
Hy gaan skool by Laerskool De Tyger en matrikuleer aan die Hoërskool Tygerberg.[2]
Diskografie
wysigAteljeealbums
wysig- 2018: Lewe
- 2019: The Party Starter
- 2023: Vreemdeling
- 2024: God kan
- 2017: Lassit
Enkelspelers
wysig- 2017: "Kaas elke dag"[5]
- 2017: "Vakansie"
- 2018: "Desember"
- 2018: "Sterre brand"
- 2019: "Dans"
Persoonlike lewe
wysigBreinkanker is in 2022 by Du Plessis gediagnoseer.[6][7][8][9][10][11][12] Hy sterf op 3 Desember 2024 daaraan.[5]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Bea Lingenfelder en Corné Greeff (27 November 2018). "#rrKitskuier met Jan Bloukaas". Rooi Rose. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019. Besoek op 5 November 2019.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 Fillies, Avril (4 Oktober 2017). "Jan Bloukaas een van die uitdagers". Netwerk24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019. Besoek op 5 November 2019.
- ↑ 3,0 3,1 Monsieur, Janie (5 November 2019). "Luister: Jan Bloukaas, Biggy en Katinka almal op een verhoog". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 November 2019. Besoek op 5 November 2019.
- ↑ 4,0 4,1 "Lewe - Jan Bloukaas". FAK. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019.
- ↑ 5,0 5,1 "Jan Bloukaas sterf". Maroela Media. 4 Desember 2024.
- ↑ Wyrley-Birch, Jhua-Nine (27 September 2022). "Breinkanker by Jan Bloukaas gediagnoseer". Maroela Media.
- ↑ Mooneys, Roxanne (9 November 2022). "Kanker maak nie Jan Bloukaas se stem stil: 'My grootse bron van krag is geloof'". Huisgenoot.
- ↑ Venter, Isabel (9 Desember 2022). "Jan Bloukaas se stryd teen breinkanker: Ons is gereed om te veg ná al die trane". Huisgenoot.
- ↑ Visagie, Carla (8 Maart 2023). "Jan Bloukaas deel goeie nuus oor sy kankerstryd: Die breingewas het verklein". Huisgenoot.
- ↑ Michaels, Ross (6 Oktober 2023). "Jan Bloukaas oor sy kankerstryd: My hartseer is nie vir myself nie, maar vir my geliefdes". Huisgenoot.
- ↑ Wilschutt, Nazley (27 Oktober 2023). "Jan Bloukaas oor kankerstryd: Ek het vrede met die dood – en wil begin totsiens sê". Huisgenoot.
- ↑ Van Zyl, Ané (11 Oktober 2022). "Sanger Jan Bloukaas (22) ontvang 1ste ronde bestraling vir breingewas". Netwerk24.