Monte Vista
Monte Vista is 'n voorstad in noordoostelike Kaapstad. Die voorstad grens aan Edgemead, Welgelegen, Plattekloof Glen, en Goodwood. Die Laerskool Monte Vista is in die 1960s gebou.
Monte Vista | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate: 33°52′S 18°33′O / 33.867°S 18.550°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Kaapstad |
Bevolking | |
• Totaal | 5 041[1] |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 7463 (Busse) 7460 (Strate) |
Skakelkodes | +27 (0)21 |
Demografie
wysigVolgens die 2011-sensus, het Monte Vista 'n bevolking van 5 041.[1]
- Etniese groepe
Groep | Bevolking | % |
---|---|---|
Swartes | 271 | 5.4% |
Kleurlinge | 535 | 10.6% |
Indiërs | 131 | 2.6% |
Blankes | 4 027 | 80.0% |
- Tale
Taal | Bevolking | % |
---|---|---|
Engels | 2 934 | 58.2% |
Afrikaans | 1 786 | 35.4% |
Xhosa | 110 | 2.2% |
Ander Tale | 202 | 4.2% |
Bekende inwoners
wysig- Jan Bloukaas, Afrikaanse kletsrymer[2]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Subplek Monte Vista 2011-sensus
- ↑ Fillies, Avril (4 Oktober 2017). "Jan Bloukaas een van die uitdagers". Netwerk24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019. Besoek op 5 November 2019.