Jan Cremer
Nederlandse skrywer, skilder en illustreerder
Jan Cremer (Nederlands: jɑn ˈkreːmər; gebore op 20 April 1940, Enschede, Nederland - 19 Junie 2024, Amsterdam) was 'n Nederlandse skrywer, fotograaf en skilder. Sy bekendste werk is die roman Ik, Jan Cremer en die opvolg daarop, Ik, Jan Cremer, tweede boek . Laasgenoemde boek het 'n skandaal in Nederland veroorsaak weens die eksplisiete seksuele inhoud daarvan.[1] Cremer was daarna aktief as fotograaf en skilder.[2][3]
In 1963 het Cremer en die skilder Rik van Bentum 'n obskure strokiesverhaal oor die Profumo-skandaal geskep wat twee jaar later uitgegee is.[4]
Openbare versamelings
wysigVan die openbare versamelings wat werke deur Jan Cremer bevat is:
Verwysings
wysig- ↑ Wielaert, Jeroen. "Jan Cremer: ik ben vrij fantasieloos" (in Nederlands). Nederlandse Omroep Stichting. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2019. Besoek op 7 September 2014.
- ↑ "Jan Cremer" (in Engels). Suite59 Gallery. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Mei 2018. Besoek op 7 September 2014.
- ↑ "Jan Cremer Veiling" (in Nederlands). Adams Amsterdam Auctions. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2019. Besoek op 7 September 2014.
- ↑ https://www.lambiek.net/artists/c/cremer_jan.htm
Verdere leesmateriaal
wysig- Donner, Wolf (28 November 1969). "Ein Kraftprotz in New York. Jan Cremer, der geschäftstüchtige Ex-Provo". Die Zeit (in Duits). No. 48. Besoek op 10 September 2014.
- Schutte, Xandra (26 Augustus 1998). "Beroep: Jan Cremer". De Groene Amsterdammer (in Nederlands). No. 35. Besoek op 10 September 2014.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jan Cremer.
- Amptelike webwerf
- Profiel by die Digitale Biblioteek vir Nederlandse Letterkunde
- Lambiek Comiclopedia artikel oor sy lewe en loopbaan
- Klank- en videogreep