Jan Sejoem
Jan Sejoem was negus (koning) van Ethiopië en ’n lid van die Zagwe-dinastie. Volgens die Ethiopiese historikus Taddesse Tamrat was hy die seun van Mara Takla Haimanot, ’n jonger broer van koning Tatadim, en die vader van Jemrehana Krestos.[1] Sy naam verskyn nie op die langer koningslyste nie.
Jan Seyum | |
---|---|
Dinastie | Zagwe-dinastie |
Bewind | 11de eeu |
Voorganger | Tatadim |
Opvolger | Germa Sejoem |
Vader | Mara Takla Haimanot |
Verwysings
wysig- ↑ Taddesse Tamrat, Church and State in Ethiopia, (Oxford: Clarendon Press, 1972), p. 56n.
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.