Jan van Heelu (13de eeu) was 'n Vlaamse skrywer. Tussen 1288 en 1294 het hy 'n kroniek geskryf van die Slag van Woeringen van 1288 tussen Reinoud I van Gelders, en Johannes I, hertog van Brabant. Hy was deel van die Slag van Woeringen.

Biografie

wysig
 
Rymkroniek van Jan van Heelu betreffende die slag van Woeringen in 1288
  • Rymkronyk van Jan van Heelu betreffende den slag van Woeringen van het jaer 1288 (ca. 1288–1294)

Bronne

wysig