Jan Baptista van Helmont (Vilvoorde 12 Januarie 1580 – 30 Desember 1644) was 'n Vlaamse chemikus, fisioloog en medikus.

Jan van Helmont
Jan Baptist van Helmont portrait.jpg
Portret van Jan van Helmont deur Mary Beale, ca. 1674
Gebore
Jan Baptist van Helmont

(1580-01-12)12 Januarie 1580
Sterf30 Desember 1644 (op 64)
Vilvoorde, Suidelike Nederlande
NasionaliteitVlaams
Bekend virpneumatiese chemie

In 1599 verkry hy 'n graad in geneeskunde van die katolieke universiteit van Leuven, in sy tyd in die Spaanse Nederlande.

Hy is veral bekend vir sy navorsing op die gebied van die groei van plante en as die skepper van die woord en begrip gas, afgelei van die Griekse woord chaos. Hy besef dat daar verskeie stowwe bestaan wat gasse is en identifiseer die gas koolstofdioksied.[1]

VerwysingsWysig

Eksterne skakelsWysig