Janspoorthoogte
Janspoorthoogte is 'n bergpas wat noordwes van Burgersdorp op die R58 na Venterstad lê. Die pas bereik 'n hoogte van 1 456 m bo seespieël en 'n maksimum helling van 1:16.
Janspoorthoogte | |
Koördinate: 30°52′0″S 26°7′0″O / 30.86667°S 26.11667°O | |
---|---|
Ligging | Tussen Burgersdorp en Venterstad |
Maksimumhelling | 1:16 |
Hoogte | 1 456 m |
Pad | R58 |