Japannese manna
Japannese manna (Echinochloa frumentacea), ook bekend as hanekamgras, word beskou as die manna wat die beste geskik is vir weiding. Dit is ook geskik vir die maak van hooi en kuilvoer, en op klein skaal word dit vir voëlsaad verbou. Dit is minder geskik vir menslike verbruik.
Japannese manna | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. frumentacea
|
Binomiale naam | |
Echinochloa frumentacea | |
Sinonieme[1] | |
|
Die plant is snelgroeiend, verg vrugbare grond, 'n goed verspreide reënval en 'n gematigde en vogtiger klimaat as ander mannasoorte. Dit word tot 1½ m hoog.
Lees ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "The Plant List" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Japannese manna.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Japannese manna