Japie Krige
Japie Krige (*5 Julie 1879 – †14 Januarie 1961) was ’n Springbokrubyspeler en die vader van Uys Krige, ’n Suid-Afrikaanse skrywer, digter, dramaturg, vertaler, rugbyspeler en oorlogskorrespondent. Japie se eggenote was Sannie Uys.
| |||||
Japie Krige op die spanfoto van Maties se eerste rugbyspan, 1897. | |||||
Volle naam | Japie Daniel Krige | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 5 Julie 1879 | ||||
Geboorteplek | Klein Drakenstein, Suid-Afrika | ||||
Sterftedatum | 14 Januarie 1961 (op 81) | ||||
Sterfteplek | Kaapstad, Suid-Afrika | ||||
Skool | Stellenbosch Boys High | ||||
Universiteit | Victoria College | ||||
Vername familie | Uys Krige | ||||
Beroep | Magistraat | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Agterspeler | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Stellenbosch | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Westelike Provinsie | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1903-1907 | Suid-Afrika | 5 |
Bron
wysig- 30 Super Springboks. Paul Dobson. 1995. ISBN 0-7981-3411-9
Eksterne skakels
wysig- Japie Krige by www.genslin.us/bokke