Jasjalta-rajon
Jasjalta-rajon (Russies: Яшалтинский район, Kalmikies: Яшлтан район) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland. Dit lê in die suidwestelike deel van die republiek en grens aan twee ander federale deelgebiede van Rusland, Rostof-oblast en Stawropol-krai. Die rajon se setel is die gelyknamige dorp Jasjalta.
Jasjalta-rajon Яшалтинский район | ||||
Die ligging van Jasjalta-rajon in Kalmikië | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Kalmikië | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1938 | |||
Regering | ||||
Setel | Jasjalta | |||
Hoof | Aldar Lidzjikof | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 14 660 | |||
Volgorde | 4de | |||
Digtheid | 6,07/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 2 416 km² | |||
Volgorde | 12de | |||
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) | |||
Registrasienommer | 08 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Sarpa-rajon 17 178 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.[1]
Etniese groep | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 9 257 | 53,9% |
Turke | 2 562 | 14,9% |
Kalmikiërs | 1 672 | 9,7% |
Aware | 706 | 4,1% |
Dargine | 493 | 2,9% |
Duitsers | 428 | 2,5% |
Tsjetsjniërs | 373 | 2,2% |
Koemikke | 271 | 1,6% |
Oekraïners | 200 | 1,2% |
Ander groepe | 1 216 | 7,1% |
Totaal | 17 178 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 10 Augustus 2023.