Javier Cámara Rodríguez (gebore op 19 Januarie 1967) is 'n Spaanse akteur. Hy het in Pedro Almodóvar se rolprente Hable con ella (2002) (Afrikaans: "Praat met Haar"), Bad Education (2004 film) (2004) en I'm So Excited (rolprent) (2013) gespeel, asook in die televisiereeks 7 Vidas (Sewe Lewens). Hy het die rol vertolk van Kardinaal Bernardo Gutierrez in the HBO reeks The Young Pope. Ook speel hy die karakter van Guillermo Pallomari, die hoofrekenmeester van die Cali Kartel, in seisoen drie van die Netflix reeks Narcos.

Javier Cámara Rodríguez
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Cámara by die 2021 Premis Gaudí

Geboortenaam Javier Cámara Rodríguez
Geboorte 19 Januarie 1967
Albelda de Iregua, La Rioja, Spanje
Nasionaliteit Spanje
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1991-hede

Vroeë lewe

wysig

Hy is in Albelda de Iregua, La Rioja, Spanje gebore. Later gaan hy na Madrid en gradueer aldaar aan die kunsskool vir drama. Daarna werk hy by die Figaro Teater in Madrid.

Loopbaan

wysig

In 1991 maak hy sy buiging in die teater in El caballero de Olmedo. Hy behaal beduidende sukses in die TV reeks 7 Vidas. Daarna ook saam met Almodóvar. Sy toekennings sluit 12 pryse en 22 nominasies in.

Geselekteerde Rolprente

wysig
Year Title Role Notes
1998 Torrente: El brazo tonto de la ley Rafi Genomineer-Goya-toekenning vir Beste Nuwe Akteur
2001 Sex and Lucia
2002 Hable con ella ("Praat met Haar") Benigno Martín Genomineer-Europese Rolprent-toekennings vir Beste Akteur
Genomineer-Goya-toekenning vir Beste Akteur
2003 Torremolinos 73 Alfredo Genomineer-Goya-toekenning vir Beste Akteur
2004 Bad Education (2004 rolprent) Paca/Paquito
2005 The Secret Life of Words Simon Genomineer-Goya-toekenning vir Beste Ondersteunende Akteur
2006 Alatriste Gaspar de Guzmán, Hertog van Olivares
2006 Paris, je t'aime
2008 Chef's Special Maxi Genomineer-Goya-toekenning vir Beste Akteur
2008 The Blind Sunflowers (rolprent) Ricardo
2011 ¿Para qué sirve un oso? Guillermo
2013 I'm So Excited (rolprent) Joserra
2013 A Gun in Each Hand S.
2013 Living Is Easy with Eyes Closed Antonio Goya-toekenning vir Beste Akteur
2015 Truman (2015 rolprent) Tomás Goya-toekenning vir Beste Ondersteunende Akteur
Genomineer-Europese Rolprent-toekennings vir Beste Akteur
2016 The Young Pope Monsignor Bernardo Gutierrez, persoonlike sekretaris tot die pous
2016 The Queen of Spain
2017 It's for Your Own Good (rolprent)
2017 Bom Bevrees (Fé de etarras, "Geloof van Baskiese Separatiste") Martín NetFlix Original
2017 Narcos Guillermo Pallomari

Eksterne skakels

wysig